HMD Pulse+ user guide

Skip to main content
All Devices

HMD Pulse+

Sien om na jou toestel

Hanteer jou toestel, battery, herlaaier en bykomstighede versigtig. Die volgende voorstelle help jou toestel operasioneel help hou.

  • Hou die toestel droog. Neerslag, humiditeit, en alle soorte vloeistowwe of vog kan minerale bevat wat elektroniese stroombane kan korrodeer.
  • Moenie die toestel in stowwerige of vuil gebiede gebruik of stoor nie.
  • Moenie die toestel in hoë temperature stoor nie. Hoë temperature kan dalk die toestel of battery beskadig.
  • Moenie die toestel in koue temperature stoor nie. Wanneer die toestel weer na sy normale temperatuur terugkeer, kan vog binne-in die toestel vorm en dit beskadig.
  • Moenie die toestel oopmaak nie, behalwe soos aangedui in die gebruikersgids.
  • Ongemagtigde wysigings kan die toestel beskadig en regulasies rakende radiotoestelle oortree.
  • Moenie die toestel of die battery laat val, klop of skud nie. Rowwe hantering kan dit laat breek.
  • Gebruik slegs 'n sagte, skoon, droë lap om die oppervlak van die toestel skoon te maak.
  • Moenie die toestel verf nie. Verf kan verhoed dat dit behoorlike werk.
  • Hou die toestel weg van magnete of magnetiese velde.
  • Om u belangrike data veilig te hou, stoor dit op ten minste twee afsonderlike plekke, soos u toestel, geheuekaart of rekenaar, of skryf belangrike inligting neer.

Wanneer jy die toestel lank gebruik, kan dit dalk warm voel. In die meeste gevalle is dit normaal. Om te keer dat die toestel te warm word, kan dit outomaties stadiger werk, die vertoon gedurende ’n video-oproep laat verdof, toeps toemaak, ophou laai, en vanself afskakel. As die toestel nie behoorlik werk nie, neem dit na die naaste gemagtigde diensfasiliteit.

Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Keys and parts
  • Insert the SIM and memory cards
  • Charge your phone
  • Switch on and set up your phone
  • Use the touch screen
Produk- en veiligheidsinligting
  • Vir jou veiligheid
  • Netwerkdienste en -koste
  • Noodoproepe
  • Sien om na jou toestel
  • Herwin
  • Deurgehaalde wieldrom-simbool
  • Battery- en laaier-inligting
  • Klein kinders
  • Nikkel
  • Mediese toestelle
  • Geïmplanteerde mediese toestelle
  • Gehoor
  • Beskerm jou toestel teen skadelike inhoud
  • Voertuie
  • Plekke met potensiaal vir ontploffing
  • Certification information
  • Oor Digitale Regtebestuur
  • Copyrights and other notices

Useful Links

PDFSoftware UpdatesFull SpecificationsEnvironmental Profile

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you