Nokia 2.2-gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia 2.2

Google Assistent

Die Google Assistent is slegs beskikbaar in geselekteerde markte en tale. Waar dit nie beskikbaar is nie, word Google Assistent deur Google Search vervang. Die Google Assistent kan jou byvoorbeeld help om inligting aanlyn te soek, woorde en sinne te vertaal, notas en kalenderafsprake te maak. Jy kan die Google Assistent gebruik selfs wanneer jou foon gesluit is. Die Google Assistent vra jou egter om jou foon te ontsluit voordat toegang tot jou private data verkry word.

Gebruik die Google Assistent-sleutel

Om toegang tot die Google Assistent-dienste te kry, gebruik die Google Assistent-sleutel aan die kant van jou foon:

  • Druk die sleutel een keer om die Google Assistent te begin. Wanneer jy die sleutel vir die eerste keer druk, word jy gevra om met jou Google-rekening aan te meld of ’n nuwe rekening te skep.
  • Druk die sleutel twee keer om ’n visuele oorsig van jou dag te sien, voorstelle en verpersoonlike inligting te kry
  • Druk en hou die sleutel in om met die Google Assistent te praat. Vra jou vrae en laat los die sleutel. Jy sal die Google Assistent se antwoord op jou foon se skerm sien.

As jou land of streek nie die Google Assistent ondersteun nie, kan jy steeds die Google Assistent-sleutel gebruik:

  • Druk die sleutel een keer om Google Search oop te maak
  • Druk die sleutel twee keer om Google se visuele skermskoot wat jou agenda vir vandag wys
  • Druk en hou die sleutel in om Google se stemsoek te gebruik. Vra jou vrae en laat los die sleutel. Jy sien Google se antwoord op jou foon se werkskerm.
Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en dele
  • Voer die SIM- en geheuekaart in
  • Herlaai jou foon
  • Skakel jou foon aan en stel dit op
  • Dubbel-SIM-instellings
  • Sluit of ontsluit jou foon
  • Gebruik die aanraakskerm
Basiese beginsels
  • Verpersoonlik jou foon
  • Kennisgewings
  • Beheer volume
  • Outomatiese tekskorreksie
  • Google Assistent
  • Batterylewe
  • Toeganklikheid

Useful Links

PDFSoftware Updates

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you