Nokia G22 gebruikersgids

Skip to main content
All Devices

Nokia G22

Verleng jou foon se geheue met virtuele RAM

Skakel geheue uitbreiding aan

Indien jou foon die virtuele RAM-funksie ondersteun, kan jy meer toepe op die agtergrond oop hê en glad tussen hulle wissel. Om die funksie aan te skakel, tik op Instellings > Geheue, en skakel Geheue-uitbreidingaan. Indien gevra word, tik op die geheue-grootte wat jy wil hê.

Die gebruik van 'n geheue-uitbreiding (virtuele RAM) vereis genoeg stoorspasie. Om stoorspasie te gebruik, word die geheue-uitbreiding outomaties en permanent uit werking gestel wanneer 90% van die gebruikslimiet bereik is. Dit kan na 4 jaar van hewige gebruik voorkom.

Maak die geheue skoon

Om die geheue van jou foon skoon te maak van onnodige toepe wat in die agtergrond loop, tik op Instellings > Geheue > Sit almal weg. Indien daar toepe is wat jy altyd in die agtergrond wil aan die gang hou, sluit hulle van die skoonmaak uit: tik op Instellings > Geheue > Uitgesluite toepe, en skakel die toepe aan wat jy wil oop hou.

Did you find this helpful?
  • Hou jou foon opgedateer
  • Knoppies en parte
  • Voer die SIM en geheuekaart in
  • Herlaai jou foon
  • Skakel aan en stel jou foon op
  • Gebruik die aanraakskerm
Basiese beginsels
  • Verpersoonlik jou foon
  • Kennisgewings
  • Beheer volume
  • Outomatiese tekskorreksie
  • Batterylewe
  • Verleng jou foon se geheue met virtuele RAM
  • Toeganklikheid

Useful Links

PDFSoftware UpdatesFull SpecificationsEnvironmental Profile

Countries and Languages

As we offer product user guides in many languages across different regions, you may be redirected to a Nokia phones web page outside of your selected location.

Countries and Languages

Choose Language

Contact the support team

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Start chat

Chat with us

Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.

Fields marked with an asterisk are mandatory.

Your personal data will be processed according to HMD Global’s Privacy Policy and the HMD Support Supplement.

Email us

Tell us about your problem and we'll get back to you via email.

Contact us

Care centers

Prefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.

Find a care center near you