Gebruik net oorspronklike nano-SIM-kaarte. Die gebruik van onversoenbare SIM-kaarte, kan die kaart of toestel beskadig, en kan data wat op die kaart gestoor is, korrupteer.
Beide SIM-kaarte is terselfdetyd beskikbaar wanneer die toestel nie in gebruik is nie, maar terwyl een SIM-kaart aktief is, byvoorbeeld, wanneer 'n oproep gemaak word, mag die ander onbeskikbaar wees.
Gebruik slegs versoenbare geheuekaarte wat vir gebruik met hierdie toestel goedgekeur is. Onversoenbare kaarte kan dalk die kaart en die toestel beskadig, en kan data op die kaart korrupteer.
Belangrik: Moenie ʼn geheukaart verwyder terwyl ʼn toepassing dit gebruik nie. Dit kan die geheuekaart en die toestel beskadig, en kan data wat op die kaart gestoor is, korrupteer.
Before starting chat with our customer support, please leave your contact details. Contact our chat support for online purchases support, product information, warranty support.
Start chatPrefer to bring your device in for our experts to have a look at? Find the location of your nearest Nokia & HMD phones, tablets and accessories care center.
Find a care center near you