HMD FUSION gebruikersgids

Skip to main content

HMD Fusion

Download

Kalender

Stel die kalendertipe.

Tik op Kalender > dehaze, en kies watter tipe kalender jy wil sien.

Indien jy in 'n rekening in ingeteken is, soos jou Google-rekening, kan jou kalender op die foon getoon word.

Voeg 'n gebeurtenis toe.

  1. Tik op Kalender > add.
  2. Voeg die benodigde besonderhede in.
  3. Om 'n gebeurtenis op sekere dae te laat herhaal, tik op Moenie herhaal nie en kies hoe gereeld die gebeurtenis moet herhaal.
  4. Om 'n onthounota te stel, klik op Voeg kennisgewing by en stel die tyd.
  5. Tik Stoor.

Wenk: Om ’n gebeurtenis te wysig, tik op die gebeurtenis en mode_edit, en wysig die inligting.

Vee 'n afspraak uit

  1. Tik die gebeurtenis.
  2. Tik op more_vert > Vee uit.
Did you find this helpful?

Cookie settings

We use cookies and similar technologies to improve your experience and for personalization of ads. By clicking "Accept all", you agree to the use of cookies and similar technologies. You can change your settings at any time by selecting "Cookie Settings" at the bottom of the site. Learn more about our cookie policy.