HMD FUSION gebruikersgids

Skip to main content
All Devices
Download

HMD Fusion

Download

E-pos

Jy kan jou foon gebruik om e-posse te stuur terwyl jy onderweg is.

Voeg 'n e-posrekening by

Wanneer jy vir die eerste keer die Gmail-toepassing gebruik, word jy gevra om 'n e-posrekening op te stel.

  1. Tik op Gmail.
  2. Jy kan die adres wat aan jou Google-rekening verbind is kies, of tik op Voeg ’n e-posadres by.
  3. Nadat jy al die rekeninge bygevoeg het, tik op NEEM MY NA GMAIL.

Stuur e-pos

  1. Tik op Gmail.
  2. Tik op create.
  3. In die Aan-boksie, voer 'n adres in of tik op more_vert > Voeg by vanaf kontakte.
  4. Voer die boodskaponderwerp en e-posadres in.
  5. Tik op send.
Did you find this helpful?

Useful Links

Software UpdatesFull SpecificationsEnvironmental Profile
  • Hou jou foon opgedateer
  • Keys and parts
  • Insert the SIM and memory cards
  • Herlaai jou foon
  • Skakel aan en stel jou foon op
  • Gebruik die aanraakskerm
  • Gebruik jou eSIM
Kom in aanraking met jou vriende en familie
  • Oproepe
  • Kontakte
  • Stuur boodskappe
  • E-pos

Set Location And Language