HMD FUSION gebruikersgids

Skip to main content

HMD Fusion

Download

Beheer volume

Verander die volume

As jy in 'n raserige omgewing sukkel om jou foon te hoor lui, of as oproepe te hard is, kan jy die volume via die volumeknoppies aan die sykant van jou foon verander soos dit jou pas.

Moenie aan produkte wat ’n afvoersein skep verbind nie, want dit kan die toestel beskadig. Moenie enige spanningsbron aan die oudio-sok koppel nie. As jy 'n eksterne toestel of oorfone aan die oudio sok koppel benewens dié wat vir gebruik met hierdie toestel goedgekeur is, let veral op die volume.

Verander die volume vir media en toepassings

  1. Druk 'n volume-knoppie om die volume-vlak-aanduider te sien.
  2. Tik op more_horiz.
  3. Trek die skuiwer op die volume-vlak-aanduider links of regs.
  4. Tik op KLAAR.

Stel die foon op stil

  1. Druk 'n volume-knoppie.
  2. Tik op volume_up.
  3. Tik op vibration om jou foon te stel om slegs te vibreer, of tik op volume_off om dit op stil te stel.
Did you find this helpful?

Cookie settings

We use cookies and similar technologies to improve your experience and for personalization of ads. By clicking "Accept all", you agree to the use of cookies and similar technologies. You can change your settings at any time by selecting "Cookie Settings" at the bottom of the site. Learn more about our cookie policy.