HMD FUSION gebruikersgids

Skip to main content
All Devices
Download

HMD Fusion

Download

Kry toepassings van Google Play

Voeg 'n betalingsmetode toe

Om van Google Play dienste gebruik te maak, benodig jy 'n Google-rekening wat op jou foon toegevoeg is. Daar mag kostes verbonde wees aan van die inhoud op Google Play. Om 'n betalings-metode by te voeg, tik op Play Winkel, tik op jou Google logo in die soekveld, en tik dan op Betalings & inskrywings. Maak seker dat jy toestemming het van die betalingsmetode-eienaar het wanneer jy inhoud van Google Play koop.

Laai toepassings af

  1. Tik op Play Winkel.
  2. Tik op die soekbalk om vir toepassings te soek, of kies toepassings uit jou aanbevelings.
  3. In die toepassingbeskrywing, tik Installeer om die toepassing af te laai en te installeer.

Om jou toepassings te sien, gaan na die tuisskerm en vee opwaarts vanaf die onderkant van die skerm.

Did you find this helpful?