Hou jou foon opgedateer en aanvaar beskikbare sagteware-opdaterings om nuwe en verbeterde funksies vir jou foon te kry. Opdatering van die sagteware kan ook jou foon se werking verbeter.