HMD FUSION gebruikersgids

Skip to main content

HMD Fusion

Download

Sluit of ontsluit jou foon

Sluit jou foon

As jy wil keer dat jy per ongeluk 'n oproep maak terwyl jou foon in jou klere se sak of 'n tas is, kan jy jou knoppies en skerm sluit.

Om jou knoppies en skerm te sluit, druk die kragknoppie.

Ontsluit die knoppies en skerm

Druk die kragknoppie en vee opwaarts oor die skerm. Indien jy gevra word, gee bykomende aanmeldinligting.

Did you find this helpful?