HMD FUSION gebruikersgids

Skip to main content

HMD Fusion

Download

Datum en tyd

Stel die datum en tyd

Tik op Instellings > Stelsel > Datum en tyd.

Dateer die tyd en datum outomaties op

Jy kan jou foon stel om die tyd, datum en tydsone outomaties op te dateer. ‭Outomatiese opdatering is 'n netwerk-diens en mag nie beskikbaar wees nie, afhangend van jou streek of netwerk-diensverksaffer.

  1. Tik op Instellings > Stelsel > Datum en tyd.
  2. Skakel aan Stel tyd outomaties.
  3. Skakel aan Stel outomaties.

Verander die horlosie na die 24-uur-formaat

Tik op Instellings > Stelsel > Datum en tyd, en skakel Gebruik 24-uur-formaat aan.
Did you find this helpful?