Tik op
As jou foon jou vertel dat daar ’n opdatering beskikbaar is, volg net die instruksies op jou foon. Indien jou foon se geheue min is, sal dit dalk nodig wees dat jy jou fotos en ander goed na die geheuekaart toe skuif.
Voordat jy die opdatering begin, verbind die toestel aan 'n laaier om seker te maak dit het genoeg krag, en verbind aan die WiFi, aangesien 'n opdatering baie mobiele data mag opgebruik.