Hou jou oë oop en maak seker jou gesig is ten volle sigbaar en nie deur enige voorwerp, soos 'n hoed of sonbril, bedek nie.
Let wel: Dit is minder veilig om jou gesig in plaas van ‘n vingerafdruk, patroon of wagwoord te gebruik om jou foon te ontsluit. Jou foon kan deur iemand of iets ontsluit word wat ‘n soortgelyke voorkoms het. Gesigontsluiting kan dalk nie behoorlik in agterlig of te donker of helder omgewing werk nie.
Om jou foon oop te sluit, sit slegs jou skerm aan en kyk na die voorkant van die kamera.
Indien daar 'n gesigs-herkenning-fout is, en jy kan nie die alternatiewe intekenmetodes gebruik om op enige manier die foon terug te stel of te herstel, sal jou foon 'n diens benodig. Dit kan dalk ekstra geld kos, en alle persoonlike data op jou foon kan dalk uitgevee word. Vir meer inligting, kontak die naaste gemagtigde diensfasiliteit vir jou foon of jou foonhandelaar.